As die wind vir my fluister
of as die son vir my gloei.
As ek na die reenbuie luister
of met my inner emosies stoei.
As ek by die rivier sit op n sonnige dag,
as ek n movie kyk wat my aan die tjank laat gaan.
As ek n verliefde couple sien wat saam giggel en lag,
as ek na die sterre kyk en die glimmende maan.
As ek by die huis kom, na n lang dag.
As ek moedeloos is en die lewe haat.
As ek na jou verlang, laat in die nag,
of as humeure die oorhand kry en my lelik skaad.
Dit is die tye wanneer ek jou so vreeslik mis,
dit is die tye wanneer ek hartseer is dat jy moes gaan.
Dan spook jou beeld by my, statig in jou kis,
en my laaste woorde aan jou: "asseblief... Vat my saam..."
In South Africa today security plays a vital part in any business or private home. This book and the volumes to follow, will guide you step by step through the essential precautionary measures to be taken in protecting your family and valuables. From employing security guards, evacuation of your site and security measures to burglar bars and alarms in your private home.
a Book compiled by me from experience gained after 10 years in the security industry as Industrial relations officer with Nosa qualifications, 1st Aid, fire protection and also S.O.B. grade A.