Dis mos om te dink hy is oulik selfs wanneer hy die snorkies diep uithaal
En veral as hy vergeet het om daai globe te vervang
Dis liefde al het sy nie haar geverfde gesig aan nie
Natuurlik ook as die emosies hoog loop en hy loop deur
Liefde is om hom te sien
Hom regtig te sien
In die diepste kloof van sy siel in af te kyk en hom daar te kan vind
Baie keer al weet jy nie waar om te begin soek nie.
Liefde is om haar te hoor
Haar regtig te hoor
In stilte haar hart se kreun en steun te hoor en dit so te aanvaar
Soms sonder woorde van jou eie.
Die liefde! O! Die liefde darem!
Sien.
Hoor.
Laat Hy in, om, langs, onder, bo julle leef.
Sy verkwikkende liefde elke more!
In South Africa today security plays a vital part in any business or private home. This book and the volumes to follow, will guide you step by step through the essential precautionary measures to be taken in protecting your family and valuables. From employing security guards, evacuation of your site and security measures to burglar bars and alarms in your private home.
a Book compiled by me from experience gained after 10 years in the security industry as Industrial relations officer with Nosa qualifications, 1st Aid, fire protection and also S.O.B. grade A.