PM se draad op Woes oor die Arend het my opnuut aan die volgende laat dink:
Die christelike geloof is gebou of God se openbaring of selfbekendmaking. Met die Skrif as bril sien gelowiges die God wat alles geskep het en Sy skepping (insluitende ons skepsels) liefhet en onderhou.